Wie is ons?

Baba boudjies boutiek is geïnspireer deur my eie twee baba boudjies :Lexi-Mae en Logan.
Elke Mamma en baba verdien om die mooiste baba kamer /decor en klere te hê.
Baba boudjies ontstaan vanaf April 2022 en deur ongelooflike kliënte en ondersteuning kon ons al so baie groei

Dankie vir al julle ondersteuning

Kategorie

Nuutste Produkte

Facebook Reviews

UITSTEKENDE
Facebook star 1Facebook star 2Facebook star 3Facebook star 4Facebook star 5
Gebaseer op 22 resensies
Geplaas op Facebook Facebook
Chante Scott profile picture
Chante Scott
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Heeltemal obsessed met die trui ! Dis so bitter mooi en netjies gedoen ❤️
Geplaas op Facebook Facebook
Ane Nordeje profile picture
Ane Nordeje
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Baie dankie vir die pragtige spoeg doeke. Dit het di perfekte baba tee geskenk gemaak. Julle is tops
Geplaas op Facebook Facebook
Michelle Viljoen Zervas profile picture
Michelle Viljoen Zervas
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
ongelooflike goeie diens... so baie dankie vir ons baba se pragtige geprinte doeke en dummy clips
Geplaas op Facebook Facebook
Alicia Theron profile picture
Alicia Theron
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Baie tevrede met die spoegdoekies dat ek die week sommer nog gaan bestel. maagkramp hasie en dummy clips is net te oulik en kan nie wag om dit te gebruik nie. Baie dankie vir goeie diens is heeltyd op hoogte gehou oor my bestelling.
Geplaas op Facebook Facebook
Lourika Grobler profile picture
Lourika Grobler
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Baie flink diens. Die spoegdoeke en kombersies is netjies afgewerk. Ek het 'n truitjie ook bestel en dit is adorable! Sal beslis weer bestel!
Geplaas op Facebook Facebook
Suzette Viljoen profile picture
Suzette Viljoen
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Baie dankie vir my spoegdoekies. Dit is net so mooi soos die wat ek 2 jaar terug vir my ander kleinkind bestel het 🌻
Geplaas op Facebook Facebook
Chrizanne Atterbury profile picture
Chrizanne Atterbury
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Love love my swaddle set wat ek bestel het. Materiaal is so "stretchy" ek kan nie wag om bababoud toetevou in die pragtige swaddle set. Sal hul def aanbeveel!
Geplaas op Facebook Facebook
Zania Peyper profile picture
Zania Peyper
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Absolutely love my bestelling. Baie dankie dis baie special.
Geplaas op Facebook Facebook
Chante Du Toit profile picture
Chante Du Toit
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
ek het spoegdoeke en n kombersie bestel vir my seuntjie,ek het vandag my pakkie gekry. ek is sooo happy. die kwaliteit is baie goed en soo sag. Ek sal defintief weer bestel.
Geplaas op Facebook Facebook
Lené Hanekom profile picture
Lené Hanekom
Facebookbeveel aanTrustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Facebook is.
Baie dankie vir die mooi spoegdoeke, dis presies soos wat ek dit wou hê, dankie vir jou spoedige diens, ek is n baie tevede kliënt! Baba boudjes word hoogs aanbeveel.