Description
Spoegdoekies
Neem asb kennis prys is vir 4 spoegdoekies
Ons spoegdoekies word
uit “Microfiber” materiaal gemaak.
Ons gebruik sublime printing .
Die spoegdoekies se print sal nie uitwas
nie.
Size: 65 x 45 cm elk
Enige tema/Ontwerp kan gemaak word
(Mockups word vir jou gestuur voor ons print)












Angelique K. (verified owner) –
Love my baba seuntjie se spoegdoeke. Ek het so ook ‘n babyshower geskenk van 4x ontvang met ‘n kombersie en ek love dit net so baie. Dis waarom ek nog bestel het. En ek sal defnitief weer van jou diens gebruik maak. Xxx